Inligting
Grade aangebied
Ons Grondslagfase:
- Graad R
- Graad 1
- Graad 2
- Graad 3
Ons Intermediêre-fase:
- Graad 4
- Graad 5
- Graad 6
Ons Senior-fase:
- Graad 7
Uniform
- Vredekloof hempie en blou kortbroek
- Vredekloof sweetpak
- Wit sokkies en oorwegend wit tekkies
- Graad R-3 mag kaalvoet skool toe kom in die Somer
- Hare kort en netjies gesny. Geen “English cut/Low shade ens haarstyle sal toegelaat word nie.
- Geen “walle” in hare gesny nie, bv kort langs die kante maar lank bo.
- Leerders word aangemoedig om die Vredekloof pet te dra wanneer hulle buite in die son is – Sonroom NB!
- Wit skoolhemp
- Grys skoolbroek
- Swart gordel
- Grys sokkies
- Swart skoolskoene
- Soft shell baadjie
- Vredekloof hempie en blou kortbroek
- Vredekloof sweetpak
- Wit sokkies met oorwegend wit tekkies
- Gr R-3 leerders mag kaalvoet skool toe kom in die Somer
- Lang hare moet netjies vasgebind word met DONKER BLOU haartoebehore.
- Geen grimering sal toegelaat word nie
- Naels kort geknip
- Slegs ronde oorbelle (goud/silwer) sal toegelaat word
- Leerders word aangemoedig om die Vredekloof pet te dra wanneer hulle buite in die son is – Sonroom NB!
- Wit skoolhemp
- Vlootblou skoolromp
- Vlootblou sokkies (Winter)
- Wit kort skoolsokkies (Somer)
- Swart skoolskoene
- Soft shell baadjie
Skoolgelde
Kontak die skool vir meer inligting:
Bankbesonderhede
- Vredekloof Primary
- ABSA
- Rekeningnommer: 4095 2072 83
- Takkode: 632005
Toelatings
Laerskool Vredekloof maak slegs van die WKOD-aanlynstelsel gebruik.
Webwerf: https://wcedonline.westerncape.gov.za/
Ons primêre-areas vir toelating is soos volg:
1. Vredekloof
2. Vredekloofhoogte
3. Sonstraalhoogte (tot by Legato-rylaanweg langs Curro)
4. Kleinbronpark /Kleinbron Landgoed
5. Langebergridge (tot by Langebergweg aangrensend aan Brackenfell Blvd)
6. Sonstraal Oos (aangrensend aan Fairtreesweg)
7. Morgensterhoogte (Goedehooplaan tot by Frans Conradie)
Leerders uit bogenoemde areas sal voorkeur geniet, waar plekke in klasse beskikbaar is.
Volg asseblief die toelatingsproses om by Laerskool Vredekloof aansoek te doen.
AKADEMIE
By Laerskool Vredekloof streef ons daarna om ons kinders holisties te ontwikkel en voor te berei vir die ewig veranderende toekoms. Hierdie ontwikkeling begin in die klaskamer deur die leerders se soeke na kennis aan te wakker deur gebruik te maak van die nuutste tegnologie, media en passievolle opvoeders.