Nasorg

U kind/ers se welsyn is vir ons die hoogste prioriteit. Dit is dus belangrik om te weet dat u van ‘n diens gebruik maak wat na uitnemendheid streef.

Weeksdae: 12:05 – 18:00

ADMIN & LEERDER NAVRAE:

Mej. Lizel Lubbe
(021) 036 – 1444
aftercare@vps.org.za

Die reëlings, soos uiteengesit, het dit ten doel om u kind/ers se veiligheid en welsyn te verseker en u word vriendelik versoek om te alle tye daarby te hou.

VIVITE VESTRA SOMNIA

LEEF JOU DROME!

Om die leidende skool van voorkeur te wees, waar ons leerders holisties voorberei word vir die veranderende toekoms en hulle aangemoedig word om hul drome uit te leef.