Wie Is Ons

VIVITE VESTRA SOMNIA – LEEF JOU DROME!

Laerskool Vredekloof

Laerskool Vredekloof is ‘n openbare, parallelmedium skool wat twee Afrikaanse en twee Engelse klasse per graad aanbied. In 2019 het ons met slegs Gr R – 4 klasse begin.

By Laerskool Vredekloof is ons daartoe verbind om ons leerders vir die hoërskool en die ewig veranderende toekoms voor te berei. Ons streef voortdurend daarna om ons leerder se akademiese prestasie te verbeter, terwyl ons hulle begelei om die belangrikheid van deernis, respek, deursettingsvermoë en verantwoordelikheid te verstaan.

Laerskool Vredekloof bied ‘n verskeidenheid van sport en kulturele aktiwiteite vir ons leerders. Leerders word aangemoedig om aan ten minste 1 ekstra-kurrikulêre aktiwiteit per kwartaal deel te neem ten einde hul holistiese ontwikkeling te verseker. Deur ons hoë standaard akademiese, kulturele en sportaktiwiteite kweek ons by ons leerders, ouers en onderwysers ‘n gesindheid van trots en sinergie.

VISIE

Om die leidende skool van voorkeur te wees, waar ons leerders holisties voorberei word vir die veranderende toekoms en hulle aangemoedig word om hul drome uit te leef.

Missie

Ons sal ons visie bereik deur:

  • die implementering van ‘n verskeidenheid van vaardighede, konsekwente dissipline en ‘n innoverende onderrigbenadering toe te pas;
  • by die personeel, leerders en ouers ‘n gevoel van behoort en trots in die skool te plaas in die oortuiging dat die skool se tradisies die grondslag vir sy toekomstige groei is;
  • in al ons aktiwiteite na uitnemendheid te streef en ‘n gelukkige, liefdevolle omgewing te bevorder;
  • die gebruik van moderne tegnologie ons leerders voor te berei vir die uitdagings van die veranderende toekoms;
  • die beginsels van wedersydse respek en deernis aan ons leerders oor te dra sodat hulle empatie teenoor hul eweknieë, die gemeenskap en die omgewing sal uitleef in ‘n gees van samewerking en ondersteuning;
  • voortdurend ons skool se leuse te bevorder.

Daar is n skool in Vredekloof waar ons vriendskapsbande smee
‘n Skool waar ons net kind kan wees en God steeds bly vereer
Waar ons werk en speel, elke dag te leer en ons aan ons toekoms bou
Where hope and love will guide our days to be truthful in our ways
Oh Vredekloof, Oh Vredekloof, your name will be made known
Uitnemendheid ons streef dit na, hier word ons drome waar
Our dreams come here to life, hier word ons drome waar

Beheerliggaam

Me Christa Wessels
Voorsitter
Mnr Jan Smith
Ondervoorsitter
Mnr Quintin Esterhuizen
Tesourier
Me Lizel Lubbe
Sekretaresse
Mnr Philip Wessels
ONDERWYSERSLID
Mnr Chris Palmer
ONDERWYSERSLID
MNR. HERBIE MARAIS
OUERLID
Me Vuyokazi Nokonya
OUERLID

DAGBESTUUR

Mnr P Wessels
Adjunkhoof
Mnr C Palmer
HOD – Intersen
Me L van der Bank
HOD – Grondslagfase

PERSONEEL

M Snyman
RA1
M. Palmer
RA2
C. Luijk
RE1
E. Vermooten
RE2
A. du Toit
1A1
Y Louw
1A2
M. de Mooij
1E1
K Randall
1E1
I Dempers
2A1
C. van Zyl
2A2
I. van Zyl
2E1
S. van Rooyen
2E2
I Hanekom
3A1
Y. Smith
3A2
S. Swart
3E1
N. Nortje
3E2
M. van Schalkwyk
4A1
A. Kotze
4A2
M. le Roux
4E1
A. Barnard
4E2
B. Witte
5A1
E. le Grange
5E1
E. Muller
5E2
J. Smith
6A1
M. du Toit
6E1
R. Kapp
7A1
L. Kolbe
7E1

ANDER PERSONEEL

C. Pentz
Musiek
P. de Villiers
Kuns
A. Groenewald
LO
C. van Zyl
LO
L. Rheeder
BERADER

ADMINISTRATIEF

P. Scheepers
Finansiële Beampte
M. Carstens
Ontvangs
R. Wessels
Administratiewe Klerk

ALGEMENE ASSISSTENTE

L. Jack
Terreinbestuurder
S. BHOQWANA
Assisstent
N. MEI
Assisstent
NS NTUNZE
Assisstent
P. SETONA
Assisstent
S. TANDANI
Assisstent
V. ZWENI
Assisstent

Inligting

Het jy enige vrae of benodig jy meer inligting oor die grade wat aangebied word, uniform, skoolgeld of toelatings?